Monday, 20 February 2012

Voet van Afrika Marathon


8 Oktober 2006 het Realty 1 Kaap Agulhas die bekende Voet van Afrika ondersteun deur ‘n spannetjie in te skryf vir die 5km Toontjie wat die Vrydag plaasgevind het.Die spannetjie het hulself verbaas om te sien hoe lank hul voor die afsnytyd ingekom het en dat elk ‘n medalje ontvang het. Alhoewel die spannetjie stywerig was die volgende dag, het hulle met baie entoesiasme gesê dat die span vanjaar weer hulle verskyning sal maak.




No comments:

Post a Comment