Ons glo “mens is nooit te oud om te leer nie!” Ons poog daarna dat ons agente so
veel as moontlik kursusse en opleiding by woon. Die agente bly op hoogte van
alles wat in die mark aangaan en kry ook nuwe bemarkingsmateriaal en idees. Die
laaste opleiding is aangebied deur Cor Wesdorp en na die tyd is daar gesellig
verkeer.
No comments:
Post a Comment