
Hierdie toernooi is aangebeid deur die Suidpunt Diepsee Hengelkub van
31 Januarie tot 3 Februarie 2007. Daar is na die toernooi verwys as ‘n
“historiese gebeurtenis met historiese resultate”
Een van die borge, True Cape, het ‘n sak vol sokkerballe aan
Raadslid Michael Dennis oorhandig om tussen skole in wyk 5 uit te deel.

Ongelukkig het twee visse dit nie oorleef nie. Die 'vleis' is aan
Struisbaai Noord en Gods Gift, ‘n huis vir gestremdes, geskenk.
Realty 1 Cape Agulhas wil ook net aan Grant van der Westhuizen
‘n groot dankie sê vir al sy harde werk en reëlings om die toernooi suksesvol te
kon help borg!
No comments:
Post a Comment