Carol van Wyk accepted the coveted award on behalf
of the team from Hano Jacobs, Realty 1 IPG's Chief Operating Officer.
|
Om te verseker dat Realty 1 Kaap Agulhas se agente gemotiveerd bly in die uitdagende
eiendomsmark het die span onlangs 'n opleiding bygewoon in Hermanus wat gelei is deur die bekende motiveringsspreker Kobus Theron, direkteur van Maxima. Die dag is moontlik gemaak deur Dykes van Heerden en IEASA Weskaap.
V.l.n.r: Louis Slabbert (Dykes van Heerden), Strepies van Wyk, Kobus Theron (Direkteur van Maxima) |
No comments:
Post a Comment