Jan-Burger van Wyk het 14 tot 19 Oktober 2006 Suid Afrika by
die 2de Internasionale WUSHU Tradisionele Kampioenskappe in Zhengzhou, China
verteenwoordig. 66 Lande het deelgeneem, altesaam 2000 atlete. Jan-Burger het ‘n
goue medalje in die spiesvorm-kategorie verower asook ‘n silwer in die
handvorm-kategorie.
Baie geluk!
No comments:
Post a Comment