Monday, 20 February 2012

REALTY 1 DEEL VAN ASHTON GHOLF DAG [2/4/2009]




Jan-Burger van Wyk, Chris Smit; Nevill Vorster; Luwald Giliomee 

Op 20 September 2008 het Realty 1 Cape Agulhas die 3de putjie by die Ashton Laerskool geborg. Alhoewel die span nie ‘n eerste plek gekry het nie, het Jan-Burger en Chris 7de geeindig uit 36 spanne. Die Realty 1 Cape Agulhas gholfspan het die dag terdeë geniet.

No comments:

Post a Comment