Dit was, soos altyd, heerlik om almal se talente te aanskouen om na die tyd heerlik saam met mede besigheidsmense te kon kuier.
Baie dankie aan ons mentor Francien Cumpsty asook aan die organiseerders van die rolbalklub.
Sien julle volgende jaar weer!
No comments:
Post a Comment